Roger Ashton-Griffiths (gebore 19 Januarie 1957) is 'n Engelse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Brazil (1985), The Cook, the Thief, His Wife & Her Lover (1989), en Gangs of New York (2002), en in die televisiereeks Game of Thrones (2011).
Filmografie Rolprente 1985: Brazil 1989: The Cook, the Thief, His Wife & Her Lover 2002: Gangs of New York 2009: Hell's Pavement 2014: AB Negative
Televisiereekse 1986: Prospects 1988: Jack the Ripper 2009: Henry VIII: Mind of a Tyrant 2011: Game of Thrones
Televisierolprente 1995: Aristophanes: The Gods Are Laughing 2006: Samuel Johnson: The Dictionary Man 2009: Margaret 2010: Accidental Farmer
Video's 2009: The Making of 'Mutant Chronicles'
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu