Hannah Taylor-Gordon (gebore 6 Maart 1987) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Four Weddings and a Funeral (1994), Mary Shelley's Frankenstein (1994), en Mansfield Park (1999).

Filmografie Rolprente 1994: Four Weddings and a Funeral 1994: Mary Shelley's Frankenstein 1999: Mansfield Park 1999: Jakob the Liar 2004: Secret Passage 2005: The Fine Art of Love: Mine Ha-Ha

Televisiereekse 1994: Against All Odds: Lost and Found

Video's 2012: The Tragedy of Macbeth

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu