Thomas Augustine Arne (; 12 Maart 1710 – 5 Maart 1778) was 'n Engelse komponis. Hy is bekend om sy patriotiese liedjie, Rule Britannia , 'n weergawe van God Save the King, wat die Britse volkslied sou word, en die liedjie A-Hunting We Will Go.
Arne was 'n toonaangewende Britse teaterkomponis van die 18de eeu, wat by die Drury Lane en Covent Garden gewerk het.
Notas
Kategorie:Engelse komponiste Kategorie:Geboortes in 1710 Kategorie:Sterftes in 1778