Jessie Robins (5 Junie 1905 – 10 Augustus 1991) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent The Fearless Vampire Killers (1967) en in die televisiereekse Armchair Theatre (1956) en The Wednesday Play (1964).

Filmografie Rolprente 1967: The Fearless Vampire Killers

Televisiereekse 1956: Armchair Theatre 1963: Story Box 1964: The Wednesday Play 1968: Wild, Wild Women 1970: From a Bird's Eye View

Video's 2008: Magical Mystery Tour Memories

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1905 Kategorie:Sterftes in 1991 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu