Jean Heywood (15 Julie 1921 - 14 September 2019) was 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Billy Elliot (2000) en in die televisiereekse When the Boat Comes In (1976), Leave It to Charlie (1978), en All Creatures Great and Small (1978).
Filmografie Rolprente 2000: Billy Elliot
Televisiereekse 1973: Second City Firsts 1976: When the Boat Comes In 1978: Leave It to Charlie 1978: All Creatures Great and Small 1979: Turning Year Tales 1982: Horace 1984: A Family Man 1985: The Brothers McGregor 1990: Freddie and Max
Televisierolprente 1990: Missing Persons 2005: Dad
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Sterftes in 2019