Imogen Hassall (25 Augustus 1942 – 16 November 1980) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Toomorrow (1970), Girly (1970), en Carry on Loving (1970), en in die televisiereeks The Avengers (1961).

Filmografie Rolprente 1970: Toomorrow 1970: Girly 1970: Carry on Loving 1973: White Cargo

Televisiereekse 1961: The Avengers

Televisierolprente 1964: The Reluctant Peer 1966: A Touch of Don Juan 1972: Images

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1942 Kategorie:Sterftes in 1980 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu