Eva Griffith (gebore 1963) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Ride a Wild Pony (1975) en in die televisiereeks The Diary of Anne Frank (1987).

Filmografie Rolprente 1975: Ride a Wild Pony

Televisiereekse 1980: Coming Home 1982: Young Sherlock: The Mystery of the Manor House 1987: The Diary of Anne Frank

Video's 2007: Keep Your Possessions with You at All Times

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu