Jamestown kan na enige van die volgende verwys:
Jamestown, Oos-Kaap, 'n dorp in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Jamestown, Wes-Kaap, 'n dorpie in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Jamestown, Sint Helena, 'n hawe en die hoofstad van Sint Helena. Jamestown, Virginië, 'n dorp op die Jamestown-eiland in die staat Virginië in die Verenigde State van Amerika.