Sadie Corré (31 Mei 1918 – 26 Augustus 2009) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Rocky Horror Picture Show (1975), The Dark Crystal (1982), Star Wars: Episode VI - Return of the Jedi (1983), en Caravaggio (1986).

Filmografie Rolprente 1975: The Rocky Horror Picture Show 1982: The Dark Crystal 1983: Star Wars: Episode VI - Return of the Jedi 1986: Caravaggio

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1918 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu