Philippa Bevans (10 Februarie 1913 – 10 Mei 1968) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The World of Henry Orient (1964) en Madigan (1968), en in die televisiereekse The Alcoa Hour (1955) en The Twilight Zone (1959).
Filmografie Rolprente 1964: The World of Henry Orient 1968: Madigan
Televisiereekse 1950: Charlie Wild, Private Detective 1955: The Alcoa Hour 1959: The Twilight Zone
Televisierolprente 1952: The Face of Spain 1953: Lincoln's Little Correspondent
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1913 Kategorie:Sterftes in 1968 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu