Brandon Hurst (30 Augustus 1866 – 15 Julie 1947) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Dr. Jekyll and Mr. Hyde (1920), The Hunchback of Notre Dame (1923), Love (1927), en The Man Who Laughs (1928).

Filmografie Rolprente 1915: Via Wireless 1920: Dr. Jekyll and Mr. Hyde 1920: A Dark Lantern 1923: The Hunchback of Notre Dame 1923: The World's Applause 1925: The Lady 1926: Made for Love 1926: Paris at Midnight 1926: The Rainmaker 1926: Secret Orders 1927: Love 1928: The Man Who Laughs 1928: News Parade 1932: Down to Earth 1934: House of Mystery

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1866 Kategorie:Sterftes in 1947 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 19de eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu