Larisa Shepitko (6 Januarie 1938 – 2 Julie 1979) was 'n Oekraïens-Sowjetse rolprentregisseuse, draaiboekskryfster, en aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Wings (1966), Beginning of an Unknown Era (1967), You and Me (1971), en The Ascent (1977).
Filmografie Rolprente 1956: Slepoy kukhar 1957: Zhivaya voda 1960: Tavriya 1962: Obyknovennaya istoriya 1963: Heat 1966: Wings 1967: Beginning of an Unknown Era 1971: You and Me 1977: The Ascent 1983: Proshchanie
Televisierolprente 1969: 13 PM
Eksterne skakels
Kategorie:Oekraïense kunstenaars Kategorie:Sowjetse rolprentregisseurs Kategorie:Draaiboekskrywers Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Sterftes in 1979 Kategorie:Russiese draaiboekskrywers Kategorie:Sowjetse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Russiese aktrises