Nana Mchedlidze (20 Maart 1926 – 29 Maart 2016) was 'n Sowjetse en Georgiese regisseuse, aktrise, en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Vigatsas avtobusze agviandeba (1967), Pirveli mertskhali (1975), Namdvili tbiliselebi da skhvebi (1976), en Imeruli eskizebi (1979).
Filmografie Rolprente 1967: Vigatsas avtobusze agviandeba 1968: Vozvrashchenie ulybki 1969: Didedebi da shvilishvilebi 1975: Pirveli mertskhali 1976: Namdvili tbiliselebi da skhvebi 1979: Imeruli eskizebi 1985: Ukvdavebis tetri vardi 1988: Danashauli mokhda
Televisierolprente 1971: Gela 1979: August 1987: Pliajis kachagi
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1926 Kategorie:Sterftes in 2016 Kategorie:Sowjetse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Georgiese akteurs