Nina Grebeshkova (gebore 29 November 1930-10 May 2025) is 'n Sowjetse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mumu (1959), The Diamond Arm (1969), Sportloto-82 (1982), en Soundtrack of Passion (2009).
Filmografie Rolprente 1958: Zvyozdnyy malchik 1959: Mumu 1964: Priklyucheniya Toli Klyukvina 1968: Probuzhdenie 1968: Papina zhena 1969: The Diamond Arm 1975: It Can't Be! 1975: Shire shag, maestro! 1977: Garmoniya 1982: Sportloto-82 1983: Slyozy kapali 1984: Lyubochka 2001: Lavina 2009: Soundtrack of Passion
Televisierolprente 2003: Zheleznodorozhnyy romans 2008: Foto moey devushki
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1930 Kategorie:Sowjetse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Russiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2025 Kategorie:Russiese aktrises van die 21ste eeu