Morgan Woodward (16 September 1925 – 22 Februarie 2019) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Cool Hand Luke (1967) en Battle Beyond the Stars (1980), en in die televisiereekse Star Trek (1966) en The X-Files (1993).

Filmografie Rolprente 1964: The Devil's Bedroom 1967: Cool Hand Luke 1967: The Far Out West 1973: One Little Indian 1973: Running Wild 1974: The Midnight Man 1976: A Small Town in Texas 1977: Supervan 1977: Moonshine County Express 1977: Which Way Is Up? 1980: Battle Beyond the Stars

Televisiereekse 1955: The Life and Legend of Wyatt Earp 1966: Star Trek 1967: Cimarron Strip 1973: Doc Elliot 1977: Logan's Run 1993: The X-Files

Televisierolprente 1978: The Other Side of Hell

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1925 Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu