Thelma White (4 Desember 1910 – 11 Januarie 2005) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Reefer Madness (1936), Wanted by the Police (1938), en Mary Lou (1948).

Filmografie Rolprente 1935: Never Too Late 1936: Reefer Madness 1938: Wanted by the Police 1943: Spy Train 1948: Mary Lou 2004: Reefer Madness - Colorized

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1910 Kategorie:Sterftes in 2005 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu