Diane Varsi (23 Februarie 1938 – 19 November 1992) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Peyton Place (1957), Wild in the Streets (1968), Bloody Mama (1970), en I Never Promised You a Rose Garden (1977).

Filmografie Rolprente 1957: Peyton Place 1958: From Hell to Texas 1958: Ten North Frederick 1959: Compulsion 1968: Wild in the Streets 1968: Killers Three 1970: Bloody Mama 1977: I Never Promised You a Rose Garden

Televisiereekse 1969: My Friend Tony

Televisierolprente 1972: The People

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Sterftes in 1992 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu