.za is die Internettopvlakdomein vir Suid-Afrika. Die .za-domeinname word deur ZADNA uitgegee, wat dan ook vir die topvlakdomein verantwoordelik is. .za is die afkorting van Zuid-Afrika en is 'n erfenis van toe Nederlands nog (tot 1983) 'n amptelike taal van Suid-Afrika was. .sa is die topvlakdomein vir Saudi-Arabië.
2de vlak domeine Oop en aktief .ac.za - akademiese en tersiêre gemeenskappe .city.za - vir munisipale regerings. Domeinregistrasie volg binnekort. .co.za - kommersieel, algemene gebruik .edu.za - vir afstandsonderriginstellings .gov.za - regeringsdepartemente .law.za - vir regspraktyke .mil.za - militêre instellings .nom.za - vir persoonlike name, nie organisasies .org.za - vir niekommersiële entiteite. .school.za - vir skole in Suid-Afrika .ecape.school.za - Oos-Kaap .fs.school.za - Vrystaat .gp.school.za - Gauteng .kzn.school.za - Kwazulu-Natal .mpm.za - Mpumalanga .ncape.school.za - Noord-Kaap .lp.school.za - Limpopo .nw.school.za - Noordwes .wcape.school.za - Wes-Kaap
Rustend .alt.za - Historiese geregistreerdes .net.work.za - Netwerkinfrastruktuur. .ngo.za - vir nie-regeringsorganisasies. Nuwe registrasies hangende .za DNA openbare konsultasieproses .tm.za - vir handelsmerke. Wagtend hangende die stigting van die .ZA DNA .web.za - slegs vir webbedieners. Nuwe registrasiestelsel onder ontwikkeling.
Reageer nie .bourse.za - vir alle maatskappye wat op die Johannesburgse Effektebeurs gelys is
Privaat .agric.za - ARC & Company .cybernet.za - Infront Investments Five cc .grondar.za - Mark R V Murray .iaccess.za - Compustat .inca.za - Internetworking Cape .nis.za - Network Information Systems .olivetti.za - Olivetti/Mark Elkins .pix.za - Proxima Information Exchange
Gemerk vir verwydering .db.za - De Beers .imt.za - Instituut vir Maritieme Tegnologie .landesign.za - Lan Design (bestaan nie meer nie)
Sien ook Lys van Internettopvlakdomeine
Eksterne skakels IANA .za whois informasie ZADNA .co.za domein registrasie AfriDNS - Inligting oor Afrika se topvlakdomeine
za Za Kategorie:Internet in Suid-Afrika
sv:Toppdomän#Z