Rosalind Marquis (11 September 1915 – 12 Junie 2006) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Gold Diggers of 1937 (1936), Marked Woman (1937), en Talent Scout (1937).

Filmografie Rolprente 1936: Gold Diggers of 1937 1937: Marked Woman 1937: Talent Scout

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1915 Kategorie:Sterftes in 2006 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu