Joyzelle Joyner (27 Augustus 1905 – 30 November 1980) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Sea Beast (1926), Just Imagine (1930), The Vanishing Frontier (1932), en The Sign of the Cross (1932).
Filmografie Rolprente 1926: The Sea Beast 1927: Out of the Past 1930: Just Imagine 1930: Sombras habaneras 1932: The Vanishing Frontier 1932: The Sign of the Cross 1932: Whistlin' Dan
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1905 Kategorie:Sterftes in 1980 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu