Dolores Dorn (gebore 3 Maart 1934) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Uncle Vanya (1957), Underworld U.S.A. (1961), 13 West Street (1962), en Truck Stop Women (1974).

Filmografie Rolprente 1954: The Bounty Hunter 1957: Uncle Vanya 1961: Underworld U.S.A. 1962: 13 West Street 1974: Truck Stop Women 1980: Tell Me a Riddle

Televisierolprente 1959: The Strawberry Blonde 1978: Night Cries

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1934 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2019