Asarja is ´n persoon wat in die boek Nehemia (Neh 7: 7) van die Ou Testament van die Bybel genoem word.

Hy is een van die name in die geslagslys van die persone wat saam met Serubbabel uit die ballingskap teruggekeer het.

Literatuur

Die Bybel (1953-Vertaling)

Sien ook Lys van persone in die Bybel

Kategorie:Mense uit die Hebreeuse Bybel Kategorie:Mense uit die Ou Testament