Fay Helm (9 April 1909 – 27 September 2003) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Blondie Brings Up Baby (1939), The Wolf Man (1941), Night Monster (1942), en Phantom Lady (1944).

Filmografie Rolprente 1939: Blondie Brings Up Baby 1941: The Wolf Man 1942: Night Monster 1943: Calling Dr. Death 1943: Moonlight in Vermont 1944: Phantom Lady 1945: Dangerous Intruder

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1909 Kategorie:Sterftes in 2003 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu