Naura Hayden (29 September 1930 – 10 Augustus 2013) was 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en komponis. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Alaska Passage (1959), The Angry Red Planet (1959), en The Perils of P.K. (1986), en in die televisiereeks The Thin Man (1957).
Filmografie Rolprente 1959: Alaska Passage 1959: The Angry Red Planet 1960: The Greeneyed Elephant 1969: Pate Katelin en Buenos Aires 1986: The Perils of P.K.
Televisiereekse 1957: The Thin Man 1960: The Brothers Brannagan
Eksterne skakels
Kategorie:Sterftes in 2013 Kategorie:Geboortes in 1930 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu