Elizabeth Hartman (23 Desember 1943 – 10 Junie 1987) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente A Patch of Blue (1965), You're a Big Boy Now (1966), The Beguiled (1971), en The Secret of NIMH (1982).

Filmografie Rolprente 1965: A Patch of Blue 1966: You're a Big Boy Now 1966: The Group 1971: The Beguiled 1972: In Pursuit of Treasure 1973: Walking Tall 1973: Intermission 1982: The Secret of NIMH

Televisierolprente 1967: The Strange Case of Dr. Jekyll and Mr. Hyde

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1943 Kategorie:Sterftes in 1987 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu