Gadus is 'n vis-genus wat tot die familie Gadidae behoort. Die Europese kabeljoue is lede van hierdie familie. Geen van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor nie.

Spesies Die volgende spesies is deel van die genus: Atlantiese kabeljou Groenlandkabeljou Pasifiese kabeljou

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Beenvisse