Missy Gold (gebore 14 Julie 1970) is 'n Amerikaanse sielkundige en voormalige kinderaktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Project U.F.O. (1978), Benson (1979), en Trapper John, M.D. (1979).

Filmografie Rolprente 1978: The Kid from Not-So-Big

Televisiereekse 1978: Project U.F.O. 1979: Benson 1979: Trapper John, M.D. 1984: Celebrity Hot Potato

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu