Darlanne Fluegel (25 November 1953 – 15 Desember 2017) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Once Upon a Time in America (1984), To Live and Die in L.A. (1985), Running Scared (1986), en Lock Up (1989).

Filmografie Rolprente 1983: The Last Fight 1984: Once Upon a Time in America 1985: To Live and Die in L.A. 1986: Running Scared 1988: Bulletproof 1988: Deadly Stranger 1988: Freeway 1989: Lock Up 1990: Fatal Sky 1993: Slaughter of the Innocents 1994: Breaking Point 1994: Relative Fear 2010: Land of the Rising Fastball

Televisierolprente 1984: Concrete Beat

Video's 1994: Scanner Cop 1996: Darkman III: Die Darkman Die

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1953 Kategorie:Sterftes in 2017 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu