Paulette Duval (1889 – 1951) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Nero (1922), Monsieur Beaucaire (1924), Beverly of Graustark (1926), en Alias the Lone Wolf (1927).
Filmografie Rolprente 1920: Marthe 1922: Nero 1924: Monsieur Beaucaire 1924: My Husband's Wives 1925: Cheaper to Marry 1925: Man and Maid 1925: Sporting Life 1926: Beverly of Graustark 1926: Blarney 1926: Exquisite Sinner 1927: Alias the Lone Wolf 1927: Beware of Widows 1927: Breakfast at Sunrise 1928: No Other Woman
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1889 Kategorie:Sterftes in 1951 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Franse aktrises van die 20ste eeu