Erin Dean (gebore 18 Oktober 1980) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lolita (1997) en Lovers Lane (2000), en in die televisiereeks The Journey of Allen Strange (1997).

Filmografie Rolprente 1997: Lolita 2000: Lovers Lane

Televisiereekse 1997: The Journey of Allen Strange

Televisierolprente 1995: Blackbird Hall

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu