Pamela Britton (19 Maart 1923 – 17 Junie 1974) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Anchors Aweigh (1945) en D.O.A. (1949), en in die televisiereekse Blondie (1957) en My Favorite Martian (1963).

Filmografie Rolprente 1945: Anchors Aweigh 1949: D.O.A.

Televisiereekse 1957: Blondie 1963: My Favorite Martian

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1923 Kategorie:Sterftes in 1974 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu