David White (4 April 1916 – 27 November 1990) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Apartment (1960) en Brewster's Millions (1985), en in die televisiereekse The Twilight Zone (1959) en Bewitched (1964).
Filmografie Rolprente 1960: The Apartment 1985: Brewster's Millions
Televisiereekse 1951: Goodyear Playhouse 1959: The Twilight Zone 1960: Outlaws 1962: McKeever and the Colonel 1964: Bewitched
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1916 Kategorie:Sterftes in 1990 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu