George D. Wallace (8 Junie 1917 – 22 Julie 2005) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Radar Men from the Moon (1952), Forbidden Planet (1956), The Towering Inferno (1974), en Minority Report (2002).

Filmografie Rolprente 1952: Radar Men from the Moon 1953: The Great Adventures of Captain Kidd 1953: The Homesteaders 1956: Forbidden Planet 1962: Six Black Horses 1974: The Towering Inferno 2002: Minority Report

Televisiereekse 1949: Fireside Theatre 1952: Hopalong Cassidy 1954: Police Call 1959: Shotgun Slade

Televisierolprente 1966: Retik, the Moon Menace 1991: The Haunted

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1917 Kategorie:Sterftes in 2005 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu