Richard Venture (12 November 1923 – 19 Desember 2017) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Missing (1982), Heartbreak Ridge (1986), Scent of a Woman (1992), en Courage Under Fire (1996).

Filmografie Rolprente 1982: Missing 1986: Heartbreak Ridge 1992: Scent of a Woman 1996: Courage Under Fire

Televisiereekse 1985: Sara 1985: Street Hawk 1993: The Boys

Televisierolprente 1977: A Sensitive, Passionate Man 1978: The Phantom of the Open Hearth

Video's 2010: Street Hawk: The Making of a Legend

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1923 Kategorie:Sterftes in 2017 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu