Charles Trowbridge (10 Januarie 1882 – 30 Oktober 1967) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Man with Nine Lives (1940), Captain America (1944), Valley of the Zombies (1946), en Tarzan and the Huntress (1947).
Biografie Trowbridge is gebore in Veracruz, Meksiko, waar sy vader in die diplomatieke korps van die Verenigde State gedien het. Hy het 'n koffieplantasie in Hawaii bestuur voordat hy in toneelspel gewaag het. Trowbridge het gesterf in Los Angeles, Kalifornië.
Filmografie Rolprente 1915: Prohibition 1915: The Siren's Song 1915: Sunday 1919: The Eternal Magdalene 1922: Island Wives 1931: Damaged Love 1931: I Take This Woman 1931: The Secret Call 1938: Gang Bullets 1940: The Man with Nine Lives 1940: The Fatal Hour 1941: Great Guns 1944: Captain America 1945: Youth for the Kingdom 1946: Valley of the Zombies 1947: Tarzan and the Huntress
Televisierolprente 1966: Dr. Satan's Robot
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1882 Kategorie:Sterftes in 1967 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu