Harry Townes (18 September 1914 – 23 Mei 2001) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Operation Manhunt (1954) en The Brothers Karamazov (1958), en in die televisiereekse The Twilight Zone (1959) en Star Trek (1966).

Filmografie Rolprente 1954: Operation Manhunt 1958: The Brothers Karamazov 1958: Screaming Mimi 1959: Cry Tough 1961: Sanctuary

Televisiereekse 1947: Kraft Theatre 1949: The Magic Cottage 1950: Trapped 1953: Ponds Theater 1954: Climax! 1954: The Mail Story 1956: The Kaiser Aluminum Hour 1959: The Twilight Zone 1963: Kraft Suspense Theatre 1966: Star Trek

Televisierolprente 1959: Destination Space 1963: The Fugitive

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1914 Kategorie:Sterftes in 2001 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu