Anthony 'Scooter' Teague (4 Januarie 1940 – 2 Junie 1989) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente West Side Story (1961), How to Succeed in Business Without Really Trying (1967), en The Trouble with Girls (1969), en in die televisiereeks Target: The Corruptors (1961).

Filmografie Rolprente 1961: West Side Story 1967: How to Succeed in Business Without Really Trying 1969: The Trouble with Girls

Televisiereekse 1961: Target: The Corruptors

Televisierolprente 1961: Feathertop

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1940 Kategorie:Sterftes in 1989 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu