Randy Stone (26 Augustus 1958 – 12 Februarie 2007) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Jaws 3-D (1983), Say Anything... (1989), en Final Destination (2000).

Filmografie Rolprente 1983: Jaws 3-D 1989: Say Anything... 2000: Final Destination

Televisierolprente 2006: A Little Thing Called Murder

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1958 Kategorie:Sterftes in 2007 Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu