Gene Sheldon (1 Februarie 1908 – 1 Mei 1982) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente 3 Ring Circus (1954) en Babes in Toyland (1961), en in die televisiereeks Zorro (1957).
Filmografie Rolprente 1937: Television Talent 1939: Lucky to Me 1945: Where Do We Go from Here? 1954: 3 Ring Circus 1958: The Sign of Zorro 1959: Zorro, the Avenger 1960: Toby Tyler or Ten Weeks with a Circus 1961: Babes in Toyland
Televisiereekse 1957: Zorro
Video's 1998: Zorro: Invitation to Death - Vol. 4
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1908 Kategorie:Sterftes in 1982 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu