Jean-Marie Le Pen (20 Junie 1928–7 Januarie 2025) was 'n Franse politikus en die eerste leier van die regsgesinde Front National (FN).
Jean-Marie Le Pen was van 2004 tot 2019 'n lid van die Europese Parlement en ook die FN se kandidaat in die Franse presidentsverkiesing op 22 April 2007. Hy is die vader van Marine Le Pen.
Kategorie:Franse politici Kategorie:Lede van die Europese Parlement Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Sterftes in 2025