Moultrie Patten (10 Junie 1919 – 18 Maart 2009) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Temp (1993), Free Willy (1993), en The Favor (1994), en in die televisiereeks Northern Exposure (1990).
Filmografie Rolprente 1993: The Temp 1993: Free Willy 1994: The Favor
Televisiereekse 1961: 'Way Out 1990: Northern Exposure
Televisierolprente 1952: Mr. and Mrs. Freedom 1952: The Plot to Kidnap General Washington
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1919 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu