Gordon Parks (30 November 1912 - 7 Maart 2006) was 'n Amerikaanse regisseur, akteur, en fotograaf. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Learning Tree (1969), Shaft (1971), Shaft's Big Score! (1972) en Malcolm X (1992). Hy was ook 'n skrywer, digter en komponis.
Hy was die eerste belangrike swart rolprentregisseur van Amerika. Hy is veral bekend vir sy fotoreportages wat hy tussen 1948 en 1968 vir die tydskrif Life gemaak het en die rolprent Shaft van 1971. Hy het ook boeke geskryf oor fotografie, outobiografiese werke romans en poësie, en musiek gekomponeer.
Filmografie Rolprente 1968: The World of Piri Thomas 1969: The Learning Tree 1971: Shaft 1972: Shaft's Big Score! 1974: The Super Cops 1976: Leadbelly 1987: Moments Without Proper Names 1992: Malcolm X
Televisiereekse 1986: The Core of the Apple
Televisierolprente 1969: The Other Americans 2003: Soul Man: Isaac Hayes
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse skrywers Kategorie:Geboortes in 1912 Kategorie:Sterftes in 2006 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse fotograwe