Kevin O'Connor (7 Mei 1938 – 22 Junie 1991) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Let's Scare Jessica to Death (1971), The Brink's Job (1978), en Special Effects (1984).

Filmografie Rolprente 1971: Let's Scare Jessica to Death 1971: Welcome to the Club 1978: The Brink's Job 1984: Special Effects

Televisierolprente 1974: The Contractor 1980: Bogie

Eksterne skakels

Kategorie:Sterftes in 1991 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1935