Philip Ober (23 Maart 1902 – 13 September 1982) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Magnificent Yankee (1950), From Here to Eternity (1953), Broken Lance (1954), en North by Northwest (1959).

Filmografie Rolprente 1950: The Magnificent Yankee 1953: From Here to Eternity 1954: Broken Lance 1959: North by Northwest 1959: Beloved Infidel

Televisiereekse 1966: The Tammy Grimes Show

Televisierolprente 1956: Calling Terry Conway 1962: Andy Hardy

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1902 Kategorie:Sterftes in 1982 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu