Jay Novello (22 Augustus 1904 – 2 September 1982) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Crime Wave (1953), The Lost World (1960), Pocketful of Miracles (1961), en The Domino Principle (1977).
Filmografie Rolprente 1941: Two Gun Sheriff 1952: The Miracle of Our Lady of Fatima 1953: Crime Wave 1960: The Lost World 1960: This Rebel Breed 1961: Pocketful of Miracles 1965: Harum Scarum 1977: The Domino Principle
Televisiereekse 1955: Screen Directors Playhouse 1960: The Islanders
Televisierolprente 1965: The Bravo Duke
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1904 Kategorie:Sterftes in 1982 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu