Tommy Noonan (29 April 1921 – 24 April 1968) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente I Shot Jesse James (1949), Gentlemen Prefer Blondes (1953), A Star Is Born (1954), en Promises..... Promises! (1963).
Filmografie Rolprente 1948: Jungle Patrol 1949: I Shot Jesse James 1953: Gentlemen Prefer Blondes 1954: A Star Is Born 1956: Bundle of Joy 1959: The Rookie 1961: Swingin' Along 1963: Promises..... Promises! 1964: 3 Nuts in Search of a Bolt
Televisiereekse 1949: Let There Be Stars
Video's 1989: Playboy Video Centerfold: Dutch Twins
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 1968 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu