Haing S. Ngor (22 Maart 1940 – 25 Februarie 1996) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Killing Fields (1984), My Life (1993), Heaven & Earth (1993), en Fortunes of War (1994).
Filmografie Rolprente 1984: The Killing Fields 1987: Eastern Condors 1989: The Iron Triangle 1990: Vietnam, Texas 1993: My Life 1993: Heaven & Earth 1994: Fortunes of War 1994: The Dragon Gate 2015: The Killing Fields of Dr. Haing S. Ngor
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1940 Kategorie:Sterftes in 1996 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu