Jared Nathan (10 Augustus 1985 – 28 Desember 2006) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rol in die televisiereeks Zoom (1997).

Filmografie Televisiereekse 1997: Zoom

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Sterftes in 2006 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu