Jeff Morris (20 September 1934 – 12 Julie 2004) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Kelly's Heroes (1970), The Blues Brothers (1980), Blues Brothers 2000 (1998), en Anger Management (2003).
Filmografie Rolprente 1970: Kelly's Heroes 1973: Payday 1980: The Blues Brothers 1998: Blues Brothers 2000 2003: Anger Management
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1934 Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu