Boyd "Red" Morgan (24 Oktober 1915 – 8 Januarie 1988) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Beyond the Time Barrier (1960), The Amazing Transparent Man (1960), en Spree (1979), en in die televisiereeks The High Chaparral (1967).
Filmografie Rolprente 1960: Beyond the Time Barrier 1960: The Amazing Transparent Man 1979: Spree
Televisiereekse 1956: Boots and Saddles 1959: The Rebel 1959: Pony Express 1964: Destry 1967: The High Chaparral
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1915 Kategorie:Sterftes in 1988 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu